Misc Praise Songs – Bly Volhard Soos Atlete (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Intro] C [Verse 1]
C      G/B         Am
[tab]    F             Dm    Gsus4 G
Dis God wat die wedloop bepaal

           C        C7        F           C
Daar's 'n skaar verlostes wat wag om die baan

         C         G7           C
dat ons almal die wenstreep sal haal
[Verse 2]
C    G/B            Am
Elke las moet ons afgooi

     F         Dm      Gsus4  G
Die sonde wat maklik verstrik

         C    C7           F            C
Dat ons God se pad met volharding kan loop

        C          G7      C     A
Dis die pad na die ware geluk.
[Verse 3]
D       A/C#   Bm
Hou jou oë op Jesus

     G             Em        Asus4 A
Ons vriend ons verlosser ons Hoof

         D       D7           G      D
Vir die vreug daarna het Hy smarte verdra

    D         A             D     G A    D   G A   D
Hy begin en versterk ons geloof