Misc Praise Songs – Beeld Van God (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[VERS 1]
    E          B
Jou lewe is 'n lofgedig

  E            A
Geskryf tot Sy eer

    E
Sorgvuldig elke woord gekies

                     B
Soos die reënboog se kleur

       E           B
Jy's gemaak in die hemel

       E             A
Verteenwoordiger van God

E
Sorgvuldig aanmekaar geweef

      B              E
Om te leef met een gebod
[KOOR] Mag jy omgee en liefhê
   E             B
Em so sy beeld opbou
In 'n wereld wat op soek is
                   B
Na iemand om te vertrou

       E
Mag jy omgee en liefhê

   A             E
En so Sy Naam vereer
By almal wat op soek is
       B               E
Na die antwoord op hul seer
[VERS 2]
       E           B
Jy's gebore in die wereld

     E                 A
Maar gemaak vir 'n paradys

   E
Om te lag en te lewe

                     B
Soos 'n prins in 'n paleis

       E           B
So waarom dan die vodde

    E            A
Wat jy so om jou vou?

  E
Wat jou van buite opvreet

       B                E
En jou vreugde stukkend kou
[VERS 3]
    E           B
Onthou jy is 'n beeld van God

        E                A
Wat kan skitter soos kristal

       E
Om die wereld te herinner

                     B
Daar's 'n God in die heelal

E              B
Kom dan nou en vat Sy Hand

   E            A
En leef soos sy kind

E
Wat Hy self gemaak het

   B              E
En jy sal vreugde vind