Misc Praise Songs – As Hy Weer Kom Lied 599 (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
     D
As Hy weer kom, as Hy weer kom

     A          D
Kom haal Hy sy pêrels

       D
Al sy pêrels, fraaie pêrels

      A        D
Vir Jesus se kroon
[Chorus 1]
D        G       D
Ja, die kindergesiggies

         Bm        A   D
Soos die sterre se liggies

        G         D
Is die hemel se pêrels

      A      D
Vir Jesus se kroon
[Verse 2]
        D
As Hy weer kom, as Hy weer kom

      A         D
Kom haal Hy sy kinders

       D
Al sy kinders wat in Hom glo

    A         D
Om by Hom te wees
[Chorus 2]
D        G          D
Ja, ons wag op die Here

        Bm      A   D
En ons sing tot Sy ere

       G           D
Ja Hy kom weer verseker

    A          D
Om ons te kom haal