Misc Praise Songs – Alles Wat Ek Is (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse 1]
Em D C D Een God, een Vader, een Seun hier op aarde Em D C D Een plan, een Hoop, een Lewe uit die dood Em D C D Een Redding een Koning, Een verhewe tot Sy troon Em D C D Een Here, een Naam, die een God het opgestaan!
[Pre-Chorus]
C D C D Ek sal U loof, ek sal U prys C D Ek sal U dien met alles
[Chorus]
Em D C D Wat ek is met alles wat ek is Em D C D Met alles wat ek is, met alles wat ek is
[Verse 2]
Em D C D Een Stem, een Gees, een opdrag om een te wees Em D C D Een volk een wens een kerk soos net een mens Em D C D Een toekoms een kruis een plek en net een huis Em D C D Een hart so bestem, om een God ewig te ken!
[Pre-Chorus]
C D C D Ek sal U loof, ek sal U prys C D Ek sal U dien met alles
[Chorus]
Em D C D Wat ek is met alles wat ek is Em D C D Met alles wat ek is, met alles wat ek is
[Bridge]
Em D C D Ontwaak in my o Gees van God ’n gees wat meer soos U sal word Em D C D Hart van God kom klop in my om terug te keer en hier te bly Em D C D O Gees van God ontwaak in my laat my vra vergewe my Em D C D Deur bloed van God bloed wat leef, in kinders van die Hemel Heer
[Pre-Chorus]
C D C D Ek sal U loof, ek sal U prys C D Ek sal U dien met alles
[Chorus]
Em D C D Wat ek is met alles wat ek is Em D C D Met alles wat ek is, met alles wat ek is