Misc Praise Songs – Alles In Die Groot Heelal Het God Gemaak (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
Artist: Misc Praise Songs
Song Title: Alles in die Groot heelal het God gemaak
Tab author: Righardt van Tonder
The song of this version can be found:
[Verse 1]
Bb Alles in die Groot heelal F Het God gemaak Eb Cm7 Bb En Hy hou dit alles in stand Eb Oor elke mense, plant en Bb Gm F Fm Dier hou Hy die wag. Cm F Bb Alles le in God se hand
Hyt bevel gegee en
Eb Cm Alles het gebeur... Cm Op Sy woord het selfs Cm7 F Die son gereageer.....
[Chorus]
Bb F Bb Loof die Here, prys Sy Naam F Loof Hom engle en Sy leerskare
Loof Hom sterre, son en maan
Loof Hom berge, heuwels,
Bb
Sederbome,Al die diere van die veld, al die
Eb Voels en vissie in die water Bb Koning van al die volke laat Jou
Stem klink bo die wolke
F Bb Eb Bb Loof die Here, prys sy naam.......
[Verse 2]
Bb Wie daar so groot soos F U, skepper Gees
Bb
Bb Wie kan U ooit raad gee of U iets F Bb Leer, wie kan U vir dit F Bb Alles ooit betaal F Eb Cm U’s die Alfa, die Omega, U regeer....
U is Koning en ons buig
F Bb Ons voor U neer...