Misc Praise Songs – Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Vers 1]
C [tab] F En daar geen druiwe aan die wingerde wees nie G7 Al sou die olyfoes misluk C G En die lande geen oes lewer nie. C Al sou daar geen kleinvee in die
kampe meer wees nie
F En die beeskrale sonder beeste wees, G7 Nogtans sal ek in die Here jubel, C Sal ek juig in God, my Redder.
[Koor]
C Am Die Here my God gee vir my krag. F Dm Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok, G7 C G Op hoë plekke laat Hy my veilig loop. C Am Die Here my God gee vir my krag. F Dm Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok, G7 C Op hoë plekke laat Hy my veilig loop.
[Brug]
F G C En al sou dit donker word hier rondom my F G C Am en dit voel of U hand verwyder is van my F G C sal ek op U vertrou