Misc Praise Songs – 139 Ek Weet Verseker (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

           C     F          C
Ek weet verseker dat Jesus leef:

           Am        D7       G
Hy het my sonde uit liefde vergeef.

           C    F            C
Ek was verlore, maar deur sy bloed

             F  Dm G       C
is daar nou vrede  in my gemoed.
REFREIN:
              C        F       C
Hy is my leidsman, Hy laat my leef.

          F        D7         G
Hy is Oorwinnaar - Hy is die Heer!

C        F      C
Uit sy genade, liefde en trou

             F   Dm    G       C
weet hul hoe God sy kinders behou.

           C      F         C
Lig is sy las en sag is sy juk:

          Am          D7     G
Hy gee vermoeides die ware geluk.

               C      F        C
Selfs as ek struikel, en het berou,

           F Dm G         C
sal Hy vergewe; Hy bly getrou.
REFREIN:
              C        F       C
Hy is my leidsman, Hy laat my leef.

          F        D7         G
Hy is Oorwinnaar - Hy is die Heer!

C        F      C
Uit sy genade, liefde en trou

             F   Dm    G       C
weet hul hoe God sy kinders behou.