Misc Originals – Chris De Sousa - Ek Is N Christen (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
G
Ek is 'n christen, ek is 'n christen.

                     D
Wat kan mense aan my doen?

          D
Ek het 'n bybel, ek lees daai bybel.

                     G
En ek leer om dit te doen
[Verse 2]
G
YHWH het vir my gesê,

                  D
Ek sal baie moeilikheid hê.

                     D
Maar as ekke net wil aanhou,

                      G
Dan sal Hy my aan die brand hou!
[Verse 3]
          G
Sing Hallelujah, sing Hallelujah.

                        D
Yeshua het dit vir my gedoen,

         D
Vir my gesterwe, lewe beërwe,

                         G
My met die Vader gaan versoen.