Misc Originals – Bertus Brits - U Is My God (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
D         G                 C
Daar's 'n vlakte  Daar's 'n plek,

D        G            Em
Waar die Here jou kom soek.

D       G              C
Hierdie plek is in jou hart

D      G               Dsus D
Op die plek van al jou smart.
[Chorus]
G           C            Em
Want U's my God, U is my God!

G         C             Em
Ek het U lief, ek het U lief!

G      C               Em
Vir my gesterf, vir my gesterf

G           C            Em D G
Want U's my God, U is my God!
G C G D ×2 [Verse 2]
D    G             C
In U hande leef ek nou,

D     G           Em
Met U vrede in my hart.

D    G              C
In U Vreugde vir my siel,

D        G              Dsus D
Juig die hemel saam met my!
[Chorus]
G           C            Em
Want U's my God, U is my God!

G         C             Em
Ek het U lief, ek het U lief!

G      C               Em
Vir my gesterf, vir my gesterf

G           C            Em D G
Want U's my God, U is my God!
G C Em ×2 [Bridge]
G            G
Engele sing! Engele sing!

C            C
Engele dans! Engele dans!

G            G
Engele sing! Engele sing!

C            C
Engele dans! Engele dans!

G    A   B  C
Prys die Here! x2

       G
In die hoogste!!
G C G Em ×2 [Chorus]
G           C            Em
Want U's my God, U is my God!

G         C             Em
Ek het U lief, ek het U lief!

G      C               Em
Vir my gesterf, vir my gesterf

G           C            Em D G
Want U's my God, U is my God!
[Chorus]
G           C            Em
Want U's my God, U is my God!

G         C             Em
Ek het U lief, ek het U lief!

G      C               Em
Vir my gesterf, vir my gesterf

G           C            Em D G
Want U's my God, U is my God! End on G
End