Misc Originals – Awie Swart - Dat Ek Jou Mis Dat Ik Je Mis Maaike Ouboter Afrikaans Version (Guitar)
Capo 2
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Chorus 1]
Em G/F# Jy soen my, Jy sus my, omhels my, gerus my G Jy vang my, verlang my, oneindig ontbind my Em G/F# Jy roep my, Jy hoor my, jy red en versteur my G Glo my, beroof me, versmoor en verdoof my Am G Jy snak na en leef my, sidder en skud me C Vertrou me, beskou me as mens en weerhou me Em G/F# Van bose drome as hulle hier opdaag G Die eensame vrae van einde geluk
[Chorus 2]
Em G/F# Met jou krulle soos nag, hoe jy praat, hoe jy lag G Hoe jou stem so naby soos 'n engel versag Em G/F# Deurstroom in my drome, oneindige leemtes G Jy rem my, jy tem my, jy roer en beweeg my Am G Ek mis jou, ek mis jou, ek gryp jou, ek vang jou C Ek soek jou, bespeel jou, ek roer en beveel jou Em G/F# Om by my te bly, in donkere nagte G Om nie meer te smag na jou
[Refrain 1]
Am C Laat my los Em G/F# Ek moet nou alleen Am C En hou my vas as dit nodig is, in gedagte G G/D En ek soek jou in alles om my heen
[Bridge 1]
Am G C Maar al dink ek soms dat dit so beter is Am G C Kan ek dit nie help nie dat ek jou soms mis
[Chorus 3]
Em G/F# Ek smoor jou, bevries jou, verlos, en verloor jou G Weg na 'n ander plek maar ek hoor jou Em G/F# Omhels jou, verwarm jou, ek sien jou en voel jou G Ek aai jou, ek streel jou, ek druk en ek hou jou Am G Jy groei my, begryp my, verwar en mislei my C Dit skrik my soms af hoeveel ek na jou lyk nou Em G/F# My glimlag, my trane, my liefde vir lewe G Dit spyt my van alles, kom help en bevry my
[Refrain 2]
Am C En laat my los Em G/F# Ek kan nou alleen Am C Maar hou my vas as dit nodig is, in gedagte Em G/F# En ek vind jou in alles om my heen
[Bridge 2]
A#m7 E#7 C Maar al dink ek soms dat dit so beter is A#m7 E#7 C Kan ek dit nie help nie dat ek jou soms mis
[Chorus 4]
Em G/F# Ek soen jou, ek sus jou, ek verdoof en ek blus jou G Jy bly nog hier by my, maar in my kop rus jy
Em,G/F#,Gadd (Fade out)