Misc Originals – Arend De Beer - My Duiwels (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Intro] Am C Em x2 [Verse 1]
Am          C
My duiwels kom

       Em
dis ‘n saamgedrom

    Am
om te staar na hom
[Verse 2]
Am         C
My duiwels veg

          Em
teen wat ek voel is reg

       Am
‘n liefdesgeveg
[Chorus]
Dm
Maar ek is bang die donker
ek is bang vir die duister
Asus2
ek is bang vir die duiwels wat in my oor fluister

      C                Cmaj7  F
hulle sê jy’s nie goed genoeg vir my nie

Dm
Maar ek preek oor jou sagheid
en ek preek oor jou eed
Asus2
ek verseker al my duiwels sodat hulle kan weet

      C             Cmaj7  G
dat jy my gekluisde liefde bevry
[Verse 3]
Am          C
My engele kom

      Em
hulle juig oor hom

           Am
my duiwels vlug verstom
[Verse 4]
Am          C
My engele bly

Em
ek stap hier uit,

                Am
geen beswaar en geen beleit
[Chorus]
Dm
Want ek was bang die donker
ek was bang vir die duister
Asus2
ek was bang vir die duiwels wat in my oor fluister

       C              Cmaj7  F
wie sê hy’s nie goed genoeg vir my nie

Dm
Want ek glo in sy sagheid
en ek glo in sy eed
Asus2
ek verjaag al my duiwels sodat hulle kan weet

      C             Cmaj7  G
dat hy my gekluisde liefde bevry
[Outro]
Am         C
My engele kom

Am         C
My engele kom

Am      N.C.
My duiwels kom