Misc Originals – Arend De Beer - Microwave Etes (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse 1]
E
G D E Tussen my jou en ‘n microwave ete E G D E sien ek jou hart deur jou woorde smelt E G D E en ek lag want jy weet van beter G A E jy mors jou tyd en geld
[Verse 2]
E G D E In die klanke van romantic love songs E G D E gesels jy oor jou besige dag E G D E en ek sien ‘n sterwende vriendskap G A E ons mors jou tyd en geld
[Chorus]
C G D Op ‘n dag ver van nou C G Cadd9 kan ek en jy op hierdie oomblik terug kyk G D en dit als berou C G Cadd9 want ons het niemand anders beters kon kry G D en ek weet dat jy sou C G vir my onthou D soms verlang ek daai aand C G en die microwave etes saam jou