Misc Originals – Arend De Beer - Jys My Lewens Lyn (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse 1]
D Dsus4 As die son weer skyn Dsus2 en jy is by my D Dsus4 laat die hemele sing Dsus2 D jy maak my hart weer bly D Dsus4 ek soek na jou Dsus2 al is jy hier langs my C G jy’s my lewens lyn D C G Jy’s my lewens lyn, ooohooohoo D Jy’s my lewens lyn
[Verse 2]
D Dsus4 As die berge skeer Dsus2 deur die storm stryd D Dsus4 wil ek jou vas hou Dsus2 kom lê langs aan my D Dsus4 want ek’s lief vir jou Dsus2 ek sê hardop uit C G jy’s my lewens lyn D C G Jy’s my lewens lyn, ooohooohoo D Jy’s my lewens lyn
[Chorus]
A G Vat my hand my man D bid saam met my A G ons kan saam deur die lewe gaan D net ek en jy A C vat my hand G as die skemer oor die see in rol A C D en ek is veilig binne jou
[Verse 3]
D Dsus4 As ek woorde skryf Dsus2 oor hoe lieflik jy lyk D Dsus4 wanneer jy wakker word Dsus2 en die son soen jou lyf D Dsus4 sê jy ek’s lief vir jou Dsus2 lê nog bietjie by my C G want jy’s my lewens lyn D C G jy’s my lewens lyn, oooohooooh D Jy’s my lewens lyn
[Chorus]
A G Vat my hand my man D bid saam met my A G ons kan saam deur die lewe gaan D net ek en jy A C vat my hand G as die skemer oor die see in rol A C D en ek is veilig binne jou