Misc Originals – Arend De Beer - Hart Op Die Tafel (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Intro] G G G F# Em7 G F# Em7 [Verse 1]
   G          F#                Em7
Dis 'n koue aand in die stad vanaand

   G               F#                Cadd9
die liggies op die nat pad glinster goud

             G        F#           Cadd9
leeg is die strate en stil is die atmosfeer

   G       F#       Cadd9
sy by sy stap ons deur
[Verse 2]
 G          F#            Em7
Daar is 'n belofte in die volmaan

G                 F#        Cadd9
gaan jy my vat om dit te verken

             G      F#    Cadd9
waroor die lewe en liede gaan

   G                F#             Cadd9
en hoe ons hierdie wedloop sal kan wen
[Chorus]
Em7             F#             G
En ek drink die oomblik uit jou oë

        Cadd9          G         D
met die weerkaatsing van kerslig danse

Em7                 F#           G
Langs 'n kaggelvuur in die koffiewinkel

 Cadd9           G         D
staar ek dwarsdeur jou en ek twyfel
[Verse 3]
   G             F#                Em7
Dis 'n klam reën aand in die stad vanaand

   G               F#              Cadd9
en goud geel blare waai deur die strate

             G                F#           Cadd9
en waterstroompies loop doelvol by die dreine af

      G            F#          Cadd9
terwyl jou vingers ryg deur my hare
[Verse 4]
 G          F#            Em7
Daar is 'n belofte in die wolke

     G                   F#        Cadd9
soos donderweer kan die wêreld ons ontdek

             G        F#         Cadd9
skep ons ons foute in musiek en woorde

       G              F#           Cadd9
sodat hulle besef ons liefde is perfek
[Chorus]
Em7              F#             G
En ek drink die oomblik uit jou oë

        Cadd9            G         D
met die weerkaatsing van kerslig danse

Em7                 F#           G
Langs 'n kaggelvuur in die koffiewinkel

 Cadd9            G         D
staar ek dwarsdeur jou en ek twyfel
[Verse 5]
   G          F#                Em7
Dis 'n mistige aand in die stad vanaand

   G                 F#                Cadd9
die geboue verdwyn as ons twee boontoe kyk

         G            F#             Cadd9
snoesig naby koer duif pare teen die versterbank

   G              F#            Cadd9
jy trek my bietjie nader aan jou lyf
[Verse 6]
 G          F#            Em7
Daar is 'n belofte oor jou lippe

G                 F#        Cadd9
met koue koffie hoor ek hoe jy sê

             G           F#              Cadd9
"Ek sal jou vashou en jou skerm teen die koue

   G         F#              Cadd9
as jy jou liefde in my hande lê"
[Chorus]
Em7             F#             G
En jy drink die oomblik uit my oë

        Cadd9            G         D
met die weerkaatsing van kerslig danse

Em7                 F#           G
Langs 'n kaggelvuur in die koffiewinkel

 Cadd9            G         D
staar ek dwarsdeur jou want ek twyfel

Em7                  F#             G
Steeds drink jy die oomblik uit my oë

        Cadd9            G         D
met die weerkaatsing van kerslig danse

Em7                  F#           G
Langs 'n kaggelvuur in die koffiewinkel

 Cadd9                 D                   G
haal ek my hart uit        en lê dit op die tafel
[Outro] Cadd9 D G Cadd9 D G