Misc Originals – Arend De Beer - En Ek Loop (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Intro] Am F C G [Verse 1]
Am           F
Gisternaand, was jy aleen

C                    G
in die huis van jou lover

Am             F
Ek dink terug, aan jou sagte lyf

C                       G
wat wegkruip onder die laken
[Pre-Chorus]
C                Dm
Hoe vêr moet ek loop

C                         G
om jou hart weer terug te wen

C                Dm
Moet ek aanhou hoop

C                         G
dat ek jou weer by my kan hê
[Bridge]
Em              F
En dan staan ek stoksiel aleen

Em           F           G
en jy is so vêr weg van my
[Chorus]
C                     Dm
Jy't jou naam neer geskryf

                       C
met jou vingers oor my lyf

                   G
hoe het ek jou verloor

C                               Dm
Nou staan ek voor jou lover se huis

                    C
met 'n song neer geskryf

                 G
met woorde op papier

         C             G         C                 G
wat sê: Ek mis jou; ek mis jou; ek mis jou; ohh ek mis jou
[Pre-Chorus]
C                Dm
Hoe vêr moet ek loop

C                         G
om jou hart weer terug te wen

C                Dm
Moet ek aanhou hoop

C                         G
dat ek jou weer by my kan hê
[Verse 2]
Am            F
Maar vanaand, is jy by my

C                        G
en jy sê jy wil my terug hê

Am             F
dit val my by, hoe seer jy maak

C                             G       G
so ek loop eerder by die deur uit
[Pre-Chorus]
C                Dm
Hoe vêr moet ek loop

C                    G
om weg te kan kom van jou

C                 Dm
Vir jare het ek gehoop

C                           G
om weer 'n lewe saam jou te bou
[Bridge]
Em              F
En nou loop ek vêr weg van jou

Em               F           G
los my uit ek kan jou nie vertrou
[Chorus]
C                     Dm
Jy't jou naam neer geskryf

                       C
met jou vingers oor my lyf

                       G
en steeds het ek jou verloor

     C                          Dm
Nou staan ek voor jou lover se huis

                      C
ek het 'n nuwe song geskryf

                   G
met woorde in 'n brief

          C           G           C               G
wat vra; vergeet my; vergeet my; vergeet my; ohh vergeet my

        C
Baby vergeet my