Misc Originals – Arend De Beer - Ek Wonder Feat Gerhard Redelinghuys (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Intro]
G Am C G
[Verse 1]
G Am Baby, jy't vir my gesê C Em solank as wat die son soos 'n appelkoos G in die blou lug lê Am Sal jy my lief hê
[Verse 2]
G Am Baby, jy't vir my vertel C Em Daar's liefde in die vrugte in die boorde G van die appel veld Am en dis al wat tel
[Chorus]
G D Am En ek wonder, of jy my nog
so verlang in die oggend
G D Am en ek hoop, jy onthou
Hoe jy lê in my arms
G D Am En ek wonder, of jy nog
nog so vrees in die donker
G D Am En ek weet, jy's veilig
met jou hand in myne
G Am C
G Am C
[Verse 3]
G Am Baby, nou sê ek vir jou C Em Dis jou perske-soet lyf wat glinster G In die oggend dou Am En ek is so lief vir jou
[Bridge]
C Em Ek is mal, oor jou hare C Em D Hoe jou hare in jou gesig val C Em Ek is lief, vir elke woord C Em D Elke woord wat oor jou lippe rol - en C Em Ek is mal, oor hoe jy lag C Em D As ons saam sit in die donker duister C Em Ek is mal, verlief op jou D C ooohhh ooohhh D C ooohhh ooohhh D Em ooohhh ooohhh
[Chorus]
G D Am En ek wonder, of jy my nog
so verlang in die oggend
G D Am en ek hoop, jy onthou
Hoe jy lê in my arms
G D Am En ek wonder, of jy nog
nog so vrees in die donker
G D Am En ek weet, jy's veilig G Am C met my hand in joune G Am C Oooohhh ooohhh ooohhhh Em D G Oooohhh ooohhh ooohhhh
[Outro]
G D Am Oooohhh ooohhh ooohhhh (x2) G D C Oooohhh ooohhh ooohhhh