Misc Originals – André Oosthuysen - Bly Volhard Soos Atlete (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
D      A7          Bm
Bly volhard soos atlete

    Gm          Em         A7
Dis God wat ons wedloop be-paal.

          D        D7         G          D
Daar’s ‘n skaar verlostes wat wag om die baan

        Bm        A7            D
dat ons almal die wenstreep sal haal.
[Verse 2]
D    A7           Bm
Elke las moet ons afgooi

    Gm        Em         A7
die sonde wat maklik verstrik

        D      D7         G           D
dat ons God se pad met volharding kan loop

        Bm        A7      D
dis die pad na die ware geluk.
[Verse 3]
D       A7     Bm
Hou die oë op Jesus

    Gm             Em          A7
ons Vriend, ons Verlosser, ons Hoof.

        D        D7         G         D
Vir die vreug daarna het Hy smarte verdra

     Bm        A7          D
Hy begin en versterk ons geloof.
[Verse 1]
E      B7          C#m
Bly volhard soos atlete

    F#m         A          B7
Dis God wat ons wedloop be-paal.

          E        E7         A          E
Daar’s ‘n skaar verlostes wat wag om die baan

        C#m       B7            E
dat ons almal die wenstreep sal haal.