Misc Mashups – Theuns Jordaan - Afrikaans Mengelmoes Medley (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse]
C                                                   G
Die trane die rol oor jou bokkie, die trane die rol oor jou bokkie

C                         F               C               G       C
Daar waar die son en die maan onder gaan Bokkie ons moet huis to gaan

C     F    C                G                C
Nee, nee, nee my dolla nee Nee my dolla nee Nee my dolla nee

C     F    C                G                C
Nee, nee, nee my dolla nee Ek trou nie met n loskop dolla nie

C     F          C         G                       C   F   C
Daar kom die Alibama. Die Alibama die kom oor die see

C     F          C         G                       C
Daar kom die Alibama. Die Alibama die kom oor die see

C                                               G
Nooi, nooi die rietkooi nooi. Die rietkooi is gemaak

G                                             C
Die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap

C                                               G
Nooi, nooi die rietkooi nooi. Die rietkooi is gemaak

G                                             C
Die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap

C         F            C           G                C
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see

C         F            C           G                C
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see
[Verse]
C            F                 C                 G                     C
Hier sit ek stok siel alleen, stok siel alleen, stok siel alleen op n Saterdag aand

C            F                 C                 G                     F           C
Hier sit ek stok siel alleen, stok siel alleen, stok siel alleen op n Saterdag aand

C             G                F              C           G                     F         C
Maar ek wil dans, dans, dans, kan n man dan nie. Ek will dans dans dans tot my hemp uit hang

        G               F             C
Ek wil dans dans dans. Kan n man dan nie

C                 F        C                    G       C      F                C
Kan n man, kan n man dan nie. Kan n man, kan n man dan nie. Meer groter visse vang nie.

G                    C     F                C        G                C     G                    C
Kan, kan n man dan nie. Meer groter visse vang nie. Kan, kan n man dan nie. Kan, kan n man dan nie.
[Verse]
C                                     F                    C           G              C
Dis n lekker ou Jan. Dis n lekker ou Jan. Dis n lekker ou Jan, Jan , Jan, dierbare ding

C                                     F                    C           G              C
Dis n lekker ou Jan. Dis n lekker ou Jan. Dis n lekker ou Jan, Jan , Jan, dierbare ding
[Verse]
C                                         G                      C
Agtien een en neentig, Pelgrimsrus. Toe byeboer uit die bed opstaan.

C                                             G                    C
Hy het vas besluit, hy trek hier uit, want hy wou na die stilte gaan.

C             F                      C                          G
En hy pak sy wa, sy ossewa bye boer wa. Sy tent en sy donkie saam.

G                                C
En hy kom daar op die groot pad aan

C                                     G                           C
OO die byeboer, byeboer, byeboer wa. Blom in die hare en bye wat pla

C                                  G                   F        C
Op sy ossewa, ossewa, byeboer wa. Blom in die hare en bye wat pla.

G                    F        C
Blom in die hare en bye wat pla
[Verse]
C                            G                                    C
Bring vir die Harlekein nog wyn, rooi wyn vir sy lag en traan en pyn.

C                                  F              G                         C
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai. Van die Kaap tot onder in Saldanha baai.

C            G                           C
OO, van die Kaap tot onder in Saldanha baai.
[Verse]
C                         F            C                                 G               C
Hiers ek weer, hiers ek weer, met my rooi rok voor jou deur. Ek wil jou he, ek gaan jou kry.

C                         F            C                                 G               C
Hiers ek weer, hiers ek weer, met my rooi rok voor jou deur. Ek wil jou he, ek gaan jou kry.

C                     F                             G               C
Al slaan jou ma my driemaal op my kop dan staan ek op en kom ek weer.

C                     F                             G               C
Al slaan jou ma my driemaal op my kop dan staan ek op en kom ek weer.

              G             C
Dan staan ek op en kom ek weer
[Verse]
C                                                                       G
Ek wens ek het vlerke soos n voeltjie, dan vlieg oor die kamp se drade heen.

G                                                                  C
Dan vlieg ek na die arms van my moerder, daar sal ek bly tot die dood.

C                                   G                               C
Oo, ek wil huis toe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol my trane rol.

C                        F                      G                 C
n Bokkie wat vanaand by my wil le sy kan maar le ek is n los lappie.

C                                                                       G
Ek wens ek het vlerke soos n engeltjie. Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen.

G                                                                  C
Dan vlieg ek na die arms van my moerder, daar sal ek bly tot die dood.

C                                   G                               C
Oo, ek wil huis toe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol my trane rol.

C                        F                      G                 C
n Bokkie wat vanaand by my wil le sy kan maar le ek is n los lappie.

C                        F                      G                 C
n Bokkie wat vanaand by my wil le sy kan maar le ek is n los lappie.
[Verse]
C                    F                  C
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my.

G                           C
Klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my.

C                    F                  C
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my.

G                           C
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou.

C                F                  C                  G                                 C
Ou Anna gee jou hart, anna gee jou hart, Anna gee jou hart laat ek voel of die hartklop praat.

C            F                 C                G                            C
Anna jys my blom, Anna jys my blom, Anna jy my blom wat van die onderveld af kom.

C                    F                  C
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my.

G                           C
Klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my.

C                    F                  C
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my

G                             C
Klein bietjie wyn vir my en ok vir jou.

C                       F        C   F         C             G        C
Rolskyde ry. Ja jy moet rolskyde ry. Rolskyde ry dat jy kan see siek kry.

C                       F        C   F         C             G        C
Bicycle ry. Ja jy moet bicycle ry. Bicycle ry dat jy kan mooi boude kry.

C                    F                  C
Klein bietjie wyn, Klein bietjie wyn, Klein bietjie wyn vir my.

G                           C
Klein biejtie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my.

C                    F                  C
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my

G                           C
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou
[Verse]
C                F              C                          G
Stap saam. Stap saam deur die lewe. Stap sam deur Hanover straat

G                                                                   C
Aas die moppies met die parims daai saam sit. More gan ons sea-side toe.

C                                                    G
Beeste-pote en lekker afvaltjie. Ry ons in Hanover straat

        F                       C             G                      C
Ja die fafie man sy nommertjie uithaal. Dan hoor ons weer die ou-bas praat.

C                                G                                                       C
Karoolsie se die wind waai tot onder in die Kaap. En die moppies gooi die lyfies dt die kraaie gaap.

C                        G
Staan net n entjie, ek wys jou waars die Kaap.

G                             C                   G                          C
Hier bo en onder langs my in Hanover straat. Die domme dromme klap daar in Hanoverstraat.
[Verse]
C                             G                                  C
Laat staan sulke dinge laat staan, Laat staan sulke dinge laat staan.

C                             G                                  C
Laat staan sulke dinge laat staan, Laat staan sulke dinge laat staan

C                                       G
Die dienaar kam en hy se vir my. Ja brie-een. Hiersoe moet jy bly.

G          C                F                 C           G                C
Oo a my basie. Wat het ek gemaak. Toe kry ek nege maande bo in die Roelandstraat.

C                          F                  C           G                 C
Oo a my basie. Wat het ek gemaak. Toe kry ek nege maande bo in die Roelandstraat.
[Verse]
C                               F                             G                           C
Sy dra. Twee klein kalbasies. Sy dra. Twee klein kalbasies. Sy dra. Twee klein kalbasies Liefde Oo

C                               F                             G                           C
Sy dra. Twee klein kalbasies. Sy dra. Twee klein kalbasies. Sy dra. Twee klein kalbasies Liefde
[Verse]
C                                   F
As die geel-perske reen veertien dae in die boorde val.

        G                                                           C
En dit reen bietjie, bietjie. En dit reen bietjie, bietjie. En dit reen in die Wes-transvaal.

C                                   F
As die geel-perske reen veertien dae in die boorde val.

       G                          F           C         G                              F            C
dan hoor jy die railway perskes in die ketel val. Dan hoor jy hoe die railway perskes in die ketel val.
[Verse]
C                       F                   C                                        G
Huis moles in sy fles. Een, twee, drie, sy vyf ses. Boy van die subburbs gaan kuier vanaand.

    C                      F          C                            G              C
Die lang naweek sak hy af durbs toe en weer terug. Een duisend CC brul deur die lug.

C                          F          C                                                    G
Hy luister na Elvis en die hartseer sonskyn susters. Sussie speel ook saam op die Hawaien Kitaar.

C                              F              C                                          G            C
Kabouter by die voorhek en n vistenk in die sitvertrek. N taai ding by die deur wat die goggas laat vrek.

C                      F                     G                         F           C
Boy van die subburbs, Boy van die subburbs, Boy van die subburbs, gaan kuier vanaand.

C                      F                     G                         F           C
Boy van die subburbs, Boy van die subburbs, Boy van die subburbs, wat die ysterperd saal.
[Verse]
A                                                                            E
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind, dis julle wat die wind laat waai.

E                                                                            A
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind, dis julle wat die wind laat waai.

A                                                            E
Dis n onder baadjie, dis n bo baadjie, dis n onderste bo baadjie.

E                                                             A
Dis n onder baadjie, dis n bo baadjie, dis n onderste bo baadjie.
[Verse]
A         D                  A                      E
Transkaroo... bring haar huis toe, Laat jou yster wiele rol.

       D                E
Bring haar en maak my lewe vol.

A         D                  A
Transkaroo... snel oor die spore, want met jou bring jy

   D               A
my liefde terug na my.
[Verse]
A        D   E             A         D
Jys my coca cola nooi, My nescafe kafee

D                          E
Jy het eers gedink jy gan altyd met my mee

D         E            A          D
My coca cola nooi, My nescafe Kafee

D                    E
Toe wou jy bly, was die antwoord nee.
[Verse]
G                        D                   C          D      G
N skraal wind waai doer in die bosse, op die pad buite union dale.

G                        D                          C          D      G
Elke paasnaweek staan die spook meisie daar, as die herfswinde hoeka huil

G                                  D                    C      D       G
Met haar lang swart hare teen die sekel maan, duur sy oor die vlaktes uit.

G                        D                    C          D          G
En haar hare blink spookagtig saam, as haar duimvra om haar op te laai.

C                  D         G            C        D      G
En die kama nasie, Berspook geil, as sy klippe berg af rol.

G                        C                     D           G
En die spook meisie van union dale, wat duimry en droewig sing.

G          C                  D                   G
Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo.

G          C                  D                   G
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die klein karoo.

G          C                  D                   G
Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo.

G          C                  D                   G
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die klein karoo.
[Verse]
G                                          C                          G
Die konsertiena kerm al y verlange in die hande van die ou silwer de lange.

G                           C            G         D
Hyt van die liefde gespeel maar hy was n eensame man.

G                                          C                          G
Ja silwer het die pad alleen geloop en gedwaal soos net n swerwer kan.

G                           C            G         D
Dalk n bottel in die hand om die wereld se skurke weg te brand.

C                  D               G                C
Speel hom silwer, speel hom weer, speel hom silwer nog n keer.

      G                  D                          C                   G
En die konsertiena kerm verlange, in die hande van silwer, silwer de lange.

C                  D               G                C
Speel hom silwer, speel hom weer, speel hom silwer nog n keer.

      G                  D                          C                   G
en die konstertiena kerm verlange, in die hande van silwer, silwer de lange.
[Verse]
G                        C                G            D
Toe die wereld nog hier jonk was en die horison wyd en oop

         G                C          G          D
Was dit stil hier in die halfrond, suid van die ewenaar

           G              C             G               C
En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop

          G               C                G       D        G
Klink die roepstem van die vroue, oor die heuwels van die land

G       C         G       D          G           C          G          D      G
Ha la la, Ha la la, ewig is ons afrika... ha la la, ha la la, ewig is ons afrika

G       C         G       D          G           C          G          D      G
Ha la la, Ha la la, ewig is ons afrika... ha la la, ha la la, ewig is ons afrika
[Verse]
A                                D       A                         E
Maar almal wil n huisie by die see he, almal hoop die strugle is verby

A                          D           E                  A
Almal se die lewe is eers more, maar more is te laat vir my

A                                D       A                         E
Maar almal wil n huisie by die see he, almal hoop die strugle is verby

A                          D           E                  A
Almal se die lewe is eers more, maar more is te laat vir my
[Verse]
A                                     E
Bekkie bokkie baby, is jy ook lief vir my

E
Daars n deel van jou wat vry wil bly

E                                        A
Maar die ander deel van jou wil net die heeltyd vry

A                                                     D
Waar kry jy jou luck vandaan, always oog hoog op die stoep gestaan

               A                      E               A
Bekkie bokkie baby, dis n skande dat niks nooit ooit verander nie

   D                    A
Pampoene op die dak, pampoene op die dak

               D           G                      E        A
Calvin Klein en Gucci op die gatsak maar pampoene op die dak

  D                                           A
Pampoene op die dak, (orals op die stoep) pampoene op die dak (tjoepstil stoep)

               D           G                      E        A
Calvin Klein en Gucci op die gatsak maar pampoene op die dak