Misc Christmas – Rudi Claase - Velde Van Hoop (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

https://soundcloud.com/user-766060952/velde-van-hoop [Verse 1]
    A                   D             A
In Betlehem se grys ‘n ster teen die nag -

      E          E7             A
die groei van ‘n wonderwerk vir ons.

         A7            D             A
In goue velde soos ‘n ster roep die lig

        E7                         A
wat die hart van die sonde sal verlos.
[Chorus]
                           D               A
In velde van hoop het die lig van Jesus geloop,

          E                              A
soos die wind    het die Kind    ons verlos.

                            D                    A
In velde van hoop maak sy traan die weg vir ons oop

          E               E7             A
soos die ster    oor die goue velde van hoop.
[Verse 2]
     A                     D           A
‘n Kleine Kindjie met die mag van die Heer -

    E          E7             A
gestuur om die wêreld te kom red.

         A7             D        A
Om ware liefde vir die volke te leer

       E7                          A
en die antwoord te wees op elk’ gebed.
[Chorus]
                           D               A
In velde van hoop het die lig van Jesus geloop,

          E                              A
soos die wind    het die Kind    ons verlos.

                            D                    A
In velde van hoop maak sy traan die weg vir ons oop

          E               E7             A
soos die ster    oor die goue velde van hoop.
[Chorus]
                           D               A
In velde van hoop het die lig van Jesus geloop,

          E                              A
soos die wind    het die Kind    ons verlos.

                            D                    A
In velde van hoop maak sy traan die weg vir ons oop

          E               E7             A
soos die ster    oor die goue velde van hoop.

          E               E7             A
Soos die ster    oor die goue velde van hoop.