Misc Christmas – Kom Kinders Besing Met N Vrolike Stem (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Vers 1]
 D                           A       D
[tab] D                          A        D
die wonder van God in die stad Betlehem,

      A          Em  A7     D D7      G
want daar is die Heiland gebore, die nag,

     A7         Bm  F#m      Em  A7    E
die hoop van die wêreld, deur eeue verwag,
[Vers 2]
 D                        A       D
Geringe klein dorpie in duister gehul,

    D                        A         D
'n heilswoord is deur die geboorte vervul:

     A          Em  A7      D D7      G
Die lig van die wêreld, die God'like Kind,

    A7      Bm  F#m    Em  A7      E
is Jesus in wie ons die saligheid vind!
[Vers 3]
 D                        A        D
In need'rige krip was Sy bedjie berei

 D                         A         D
die Kind wat die harte van almal verbly.

    A          Em  A7       D D7    G
Omhoog, uit die Hemel, sing engele eer,

     A7       Bm  F#m      Em  A7        E
die herders en wyses kom kniel voor Hom neer.
[Vers 4]
 D                             A      D
Ons bring soos die herders en engele weer

 D                       A          D
aan Hom alle hulde, ons Heiland en Heer.

    A          Em  A7    D   D7     G
Verlos van die sonde, besing ons tesaam

     A7         Bm  F#m     Em  A7    E
die roem en die eer van sy heerlike Naam.