Misc Christmas – Janie Du Toit - Somerkersfees (Guitar)
Key
-
Versions
(2)
Guitar Tab
Guitar
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse]
D G A D Welkom o stille nag van vrede, Bm Em A D Onder die suiderkruis, D G A D Wyl stemme uit die ou verlede Bm Em A D Oor sterrevelde ruis.
[Chorus]
D A Kersfees kom, Kersfees kom D E A Gee aan God die eer. D G A Bm Skenk ons ‘n helder Somerkersfees Em A D In hierdie land, o Heer.
[Verse]
D G A D Hoor jy hoe sag die klokke beier Bm Em A D in eeue-oue taal. D G A D Kyk, selfs die nagtelike swye Bm Em A D vertel die ou verhaal.
[Chorus]
D A Kersfees kom, Kersfees kom D E A Gee aan God die eer. D G A Bm Skenk ons ‘n helder Somerkersfees Em A D In hierdie land, o Heer.
[Verse]
D G A D Voel jy ook nou Sy warm liefde Bm Em A D As ons die dag gedenk, D G D Toe Hy sy Seun aan ons gegee het Bm Em A D Ons grootste Kersgeskenk.
[Chorus]
D A Kersfees kom, Kersfees kom D E A Gee aan God die eer. D G A Bm Skenk ons ‘n helder Somerkersfees Em A D In hierdie land, o Heer.