Misc Christmas – Hoor Die Blye Englelied (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Vers 1]
E B E A B7 E Hoor die blye englelied aan die Koningseun gebied: E B7 F# B F#7 B "Vrede op aarde God die eer, Hy daal tot die sondaar neer." E F#m B E A B Almal wat hom lief het, sing om Hom lof en dank te bring! A C# F#m B E B E Almal, juig met hart en stem: "God word mens in Betlehem." A C# F#m B E B E Hoor die blye englelied aan die Koningseun gebied.
[Vers 2]
E B E A B7 E Christus, ewig God en Heer, Christus daar omhoog vereer, E B7 F# B F#7 B in die volheid van die tyd word hy mens in needrigheid. E F#m B E A B Sondelose Lam van God kom aanvaar die mens se lot. A C# F#m B E B E Hy, met mense saamgetel, ware God Immanuel! A C# F#m B E B E Ook die aarde bring Hom eer - Christus, ewig God en Heer.
[Vers 3]
E B E A B7 E Jesus, ware Vredevors, kom vir Hom 'n volk verlos. E B7 F# B F#7 B Wêreldwyd, in elke land kom bevryding deur sy hand. E F#m B E A B In ons nood het Hy gedaal, vir ons lewe duur betaal. A C# F#m B E B E Vrygemaak, deur Hom gevind, is ek ook nou koningskind! A C# F#m B E B E Almal deur sy koms verlos, dank en loof die Vredevors!