Misc Christmas – Dis Kersfees Met Middernag (Guitar)
Capo 4
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse 1]
C F C Met middernag word feest'lik weer verkondig G7 C dat God as mens neergedaal het op aard' C F C om te bevry die mensdom van die sonde, Em B7 Em sy volk te red van die dood en die smart. G7 C En nuwe hoop vervul die hele aarde G7 C toe daardie nag gebore is die Heer!
[Chorus 1]
Am Em Dm Am Kniel voor Hom neer, kom lowe Hom na waarde. C G7 C F C G7 C Dis Kersfees, dis Kersfees, die Heer daal tot ons neer. G G7 C Dm C G7 C Dis Kersfees, dis Kersfees, die Heer daal tot ons neer.
[Verse 2]
C F C Met bly gemoed laat ons tesame nader G7 C na daardie krip van die heilige Kind. C F C So het die wyse voor sy wieg vergader Em B7 Em en, voortgelei deur die ster, Hom gevind. G7 C Ons kan Hom nooit na waarde prys en lowe: G7 C vir ons gebore en vir ons gely.
[Chorus 2]
Am Em Dm Am Kom almal saam, verhef jul stem na bowe. C G7 C F C G7 C Dis Kersfees, dis Kersfees wat ons aan Jesus wy. G G7 C Dm C G7 C Dis Kersfees, dis Kersfees wat ons aan Jesus wy.