Misc Christmas – Die Heiland Is Gebore (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse]
C G7 C [tab] G G7 soos eeue reeds voorspel. C Am F Daar in die stad van Dawid C G7 C word Hy Immanuel. C Am Dm G Met blye hemel-kore C C G wil ons ook juig en sing G7 C C7 Dm Ons Heiland is gebore C G7 C dis Hy wat Redding bring.
[Verse]
C G7 C Die Lig kom na die wêreld G G7 in Jesus Christus, Heer. C Am F Uit liefde vir die mensdom C G7 C daal Hy as dienskneg neer. C Am Dm G So lief het God die wêreld, C C G Hy gee vir ons sy Seun G7 C C7 Dm só word Hy ons Verlosser, C G7 C ons Middelaar en Steun.
[Verse]
C G7 C Wie glo in Jesus Christus, G G7 word nou sy eiendom. C Am F Hy gee die reg tot kindskap C G7 C aan dié wat glo in Hom. C Am Dm G Juis daarom juig ons harte C C G opnuut dié Kersfeestyd G7 C Dm Ons Heiland is gebore C G7 C vertel dit wêreldwyd.