Heino – Was Jy Al Daar (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
Tabbed by: http://www.andreasvockrodt.de
[Intro]
Eb
[Verse]
Eb Ab Eb Was jy al daar waar die dag begin Gm Bb Waar die donker nag verdwyn Eb Ab Eb Waar die son se hand die veld verkleur Cm Bb Eb In pers en karmosyn
[Verse 2]
Eb Ab Eb Was jy al daar waar die reenboog hang Gm Bb In sy kleureprag duisendtal Eb Ab Eb En geluk nog in die sprokie wag Cm Bb Eb Waar hy na die aarde val
[Verse 3]
E A E Was jy al daar die skemer daal G#m B En die son se strale kwyn E A E Waar die skadu’s ver uitgeik na daar C#m B E C Na veldblom en roosmaryn
[Verse 4]
F Bb F Was jy al daar waar die storms woed Am C Van die kaap tot verby die vaal F Bb F Dit is my land Suid Afrika Dm C F En daar gaan ek my liefde haal C Ab F My land Suid Afrika